Pad gesluit ná ongeluk tussen verskeie voertuie

Lees ook :

Pad gesluit na ongeluk tussen verskeie voertuie
Pad gesluit na ongeluk tussen verskeie voertuie

Lees ook: Ses mense dood en twee beseer in skietery in Kaap

Die pad oorkant die Khoroni-hotel in Thohoyandou is gesluit ná ‘n ongeluk tussen verskeie voertuie.

Nooddienste is op die toneel.

Dit is onbekend wat presies tot die ongeluk gelei het.

Bronne: Limpopo Department of Transport and Community Safety

Lees ook: Ses mense dood en twee beseer in skietery in Kaap

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief