Pad-obstruksies in Greenstraat

Lees ook :

Foto: Argieffoto

KIMBERLEY. – Greenstraat, naby die Wes Einde psigiatriese-hospitaal, moet asseblief vermy word weens die obstruksies in die pad.

Die grootste deel van die straat naby die hospitaal is vol glas, swartsakke, boomstompe en bakstene.

Die obstruksie in die pad is weens ‘n protes-aksie wat vanoggend plaasgevind het.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief