Padgebruikers gewaarsku oor padveiligheid tydens feesseisoen

Lees ook :

Padgebruikers gewaarsku oor padveiligheid tydens feesseisoen fotokrediet: Canva

HARTENBOS HEUWELS. – ‘n Waarskuwing is uitgereik vir padgebruikers om veilig te wees in die feesseisoen ná ‘n ongeluk op 20 Desember naby die Hartenbos Heuwels.

Lees ook: Stad Kaapstad se swembaddens vir feesseisoen gereed

Die Mosselbaai-munisipaliteit het padgebruikers gewaarsku om nie te jaag nie, om nie te drink en bestuur nie, om veiligheidsgordels aan te sit, om te fokus op die pad en om op die uitkyk te wees vir voetgangers of fietsryers.

Die munisipaliteit herinner mense aan: “Jou keuses agter die wiel kan families, vriende en die toekoms beskerm”.

Bron: Mosselbaai Munisipaliteit Facebook

Lees ook: Stad Kaapstad se swembaddens vir feesseisoen gereed

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief