Brekende Nuus
Afrikaans

Stad Kaapstad se swembaddens vir feesseisoen gereed

Stad Kaapstad se swembaddens vir feesseisoen gereed

fotokrediet: Canva
Stad Kaapstad se swembaddens vir feesseisoen gereed fotokrediet: Canva

KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad het aangekondig 36 van die stad se 37 swembaddens is gereed vir die feesseisoen.

Lees ook: Stad Kaapstad waarsku oor watertoevoeronderbreking

Die Vulindlela-swembad in Gugulethu is die enigste swembad wat nog vir ‘n opgradering gesluit is – inligting oor die heropening sal later gegee word.

Bron: City of Cape Town

Lees ook: Stad Kaapstad waarsku oor watertoevoeronderbreking