Padwerke begin in dele van Kaapstad, gaan aanhou tot middel Februarie 2026

Lees ook :

Padwerke begin in dele van Kaapstad, gaan aanhou tot middel Februarie 2026 fotokrediet: Canva

KAAPSTAD. – Die stad Kaapstad het aangekondig padwerke begin in Jakes Gerwel-rylaan tussen Voortrekkerweg en Frans Conradie-rylaan in Goodwood.

Lees ook: Brandstofprys styg moontlik in Desember

Die stad het gesê wanneer die deel voltooi is, gaan die padinfrastruktuur-bestuurspan aanbeweeg na Jan Smuts-rylaan vanaf Hoërskool Oude Molen na Welwynlaan. Die werk sal in die aand tussen 19:00 tot 05:30 Sondae tot Vrydae plaasvind en sal na verwagting in die middel van Februarie 2026 voltooi word.

Bron: City of Cape Town

Lees ook: Brandstofprys styg moontlik in Desember

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief