Daily lotto uitslae vir 1 December 2025
Boerpot: R400 000 Uitslae: 07, 12, 21, 22, 23 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,102 op Monday 1 December 2025.
Boerpot: R400 000 Uitslae: 07, 12, 21, 22, 23 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Terwyl leerlinge op hul finale eksamenuitslae en punte wag, ervaar baie spanning en angs. Navorsing toon dat akademiese druk, onsekerheid oor uitslae en sosio‑ekonomiese…
LIMPOPO. – Grensbestuursowerheid-amptenare het verlede week sowat 84 kilogram veemedikasie op ’n vliegtuig van Kenia en Tanzanië onderskep. Volgens dr. Michael Masiapato, die owerheid…
‘Crowds who filled the Grand Parade, Adderley Street and Green Market Square last night were treated to one of the best Festive Lights switch-on…
GAUTENG. – Vyf verdagtes het in die Kempton Park-landdroshof verskyn op aanklagte wat verband hou met die oortreding van die Wet op die Regulering…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n styging in die prys van petrol en diesel dié week. Lees ook: Drie kinders…
INTERNASIONAAL. – Die Amerikaanse minister, Marco Rubio, het gesê die samesprekings met Oekraïne oor ‘n einde aan die Oekraïne-Rusland-oorlog was “produktief” maar dit “kort…
Deirdre “Cookie” Sibly (67), ‘n ervare Australiese bootvaarder, en Pascal Mahe, haar Franse metgesel, het Donderdag ‘n noodsein vanaf Acteon, hulle boot, gestuur. Twee…
VSA. – Vier mense, insluitend drie kinders, is gister by ‘n familiebyeenkoms in Kalifornië, VSA, doodgeskiet. Lees ook: Padwerke begin in dele van Kaapstad,…
INDONESIЁ. – Die dodetal in Indonesië het na 502 gestyg met 508 mense wat steeds vermis word en 2 500 mense wat beserings opgedoen…