Pakistanse militante kaap trein vol passasiers

Lees ook :

Pakistanse militante kaap trein vol passasiers fotokredietl X

BALOCHISTAN, PAKISTAN. – Pakistanse militante van die Baloch Liberation Army het ’n trein vol passasiers aangeval en gekaap.

Lees ook: Rusland deur hommeltuigaanval getref

Die trein was op pad van Quetta na Peshawar toe die militante die spoor opgeblaas het en die trein aangeval en gekaap het.

Die 450 passasiers op die trein word glo as gyselaars aangehou. In ’n stelling het die militante gesê hulle gaan die passasiers doodmaak as enige veiligheidsoperasie plaasvind.

Owerhede het nog geen kontak gehad met enigeiemand op die trein nie en die motief vir die aanval is onbekend.

Bronne: BBC, The Independent, CNN

Lees ook: Rusland deur hommeltuigaanval getref

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief