Parlementsopening kan tot R14 m. kos

Lees ook :

Parlementsopening kan tot R14 miljoen kos
Parlementsopening kan tot R14 miljoen kos fotokrediet: Canva

Lees ook: Kaapse strate gesluit vir môre se parlementsopening

KAAPSTAD. – Tussen R6 en R14 m. is vir vandag se parlementsopening in Kaapstad begroot.

Volgens die sekretaris van die parlement, Xolile George, is op hierdie bedrae besluit omdat die staatsrede in 2023 ‘n begroting van R8.4 m. gehad het.

Hy het gesê die eintlike koste sal afhang van die rekonsiliasie wat gedoen word, maar die beraamde bedrae is waarvoor voorsiening gemaak is.

Die gala-ete is weens finansiële beperkings gekanselleer.

Bronne: IOL, SurgeZirc SA, The Africa

Lees ook: Kaapse strate gesluit vir môre se parlementsopening

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief