Nuusflits Uitgawe 1,601 — Thursday 18 July 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,601 op Thursday 18 July 2024.
KYK: Gaan Jake Paul dalk sy Moses die naweek teen Mike Perry teëkom?
Voormalige Disney-ster en suksesvolle YouTuber, Jake Paul, is nou ‘n professionele bokser met ‘n rekord van 9-1 met 6 uitklophoue. Hy klim Sondagoggend vroeg…
Sesjarige van SA palm titels in VSA in
Isabella van der Westhuizen (6), skaars ‘n baksteen hoog, het deursettingsvermoë gewys toe sy Sondag in die VSA as die Royal International Miss Rolemodel…
KYK: Verlaat met tweede baba op pad – ‘Ek moes aangaan ter wille van my kinders’
Monita Mostert van Brackenfell was 32 jaar oud, met ‘n sewejarige dogtertjie, toe haar man uittrek. Drie dae nadat haar man uitgetrek het, het sy…
Polisie bedien pasiënte van Galeshewe-daghospitaal en gemeenskap
Foto: SAPD NOORD-KAAP. – Provinsiale komponente van die polisie in die Noord-Kaap het Woensdag Mandeladag geëer en pasiënte met brood, sop en inkopiesakke bederf.…
Vyf vir geweldsmisdade tot 545 j. tronkstraf gevonnis
WES-KAAP. – Vyf beskuldigdes van geweldsmisdade is deur die hof tot altesaam 545 jaar tronkstraf gevonnis. Lt.kol. Siyabulela Vukubi van die Valke sê Phikolomzi…
9-jarige sterf toe bakkie tref
KWAZULU-NATAL. – ‘n Bakkie het vanoggend ‘n kind (9) op die N2-hoofweg in Bhobhoyi getref, waarna die kind oorlede is. Chantell Botha van KwaZulu…
Man in Bellville doodgeskiet
WES-KAAP. – Nico Snyman wat in 2014 aan die Hoërskool Bethlehem Voortrekker gematrikuleer het, se liggaam is Saterdag met ‘n skietwond in ‘n straat…
Ses mense dood gevind in Bangkok-hotel na vergiftiging
Lees ook: Keniaanse ‘reeksmoordenaar’ volgens prokureur deur polisie gemartel om skuld te erken BANGKOK. – Ses mense is Dinsdag dood in ‘n Bangkok-hotel gevind.…