Pas bekend! Huisroofverdagtes deur polisie doodgeskiet

Lees ook :

Foto: Crime Watch

GAUTENG. – Drie verdagtes wat na bewering by ’n huisroof betrokke was, is vandag (Donderdag), op die N1-Noord tussen die Winnie Mandela- en Rivonia-afritte, in Johannesburg in ‘n skietgeveg met die polisie dood.

Volgens lt.kol. Mavela Masondo, provinsiale polisiewoordvoerder, is hy na die misdaadtoneel onderweg.

Nuusflits sal lesers op hoogte hou soos meer besonderhede beskikaar word.

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

One Response

  1. dis tyd laat die vreedsame en en wets gehoorsame burger die selfde reg kan he in so geval.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief