Pas bekend! Vier dood, drie gewond by Mfuleni-taxistaanplek

Lees ook :

Foto: Google Maps

WES-KAAP. – Vier mense is vanoggend (Vrydag) in ‘n skietvoorval by die Mfuleni-taxistaanplek in die Kaap dood en nog drie is gewond.

Volgens Brig. Novela Potelwa is besonderhede oor die voorval steeds onduidelik en meer inligting sal voorsien word sodra meer feite bekend is.

Potelwa is vroeër onderweg na die toneel.

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief