Pasiënte se inligting in gevaar na kuberaanval op NHLS

Lees ook :

Pasiënte se inligting in gevaar na kuberaanval op NHLS
Pasiënte se inligting in gevaar na kuberaanval op NHLS fotokrediet: Canva

Lees ook: Diddy deur nog ‘n vrou gedagvaar vir beweerde sekshandel en geslagtelike gereedmaking

Die National Health Laboratory Service (NHLS) is in ‘n kuberaanval geteiken. Volgens hulle is pasiënte se inligting in gevaar na die kuberaanval op 22 Junie.

Die hoof van die NHLS het gesê toetse word steeds uitgevoer, maar om dit na dokters te stuur, is ‘n uitdaging.

Dringende uitslae word telefonies aan dokters gegee met dié wat die stelsel nog nie herstel is nie.

Volgens Health-e News is hulle deur ‘n man gekontak wat sê die NHLS moet saamwerk as hulle die probleem wil oplos sonder dat hulle data uitgewis word.

‘n Saak is by die polisie aangemeld.

Bronne: IOL, Health-e news, My Broadband

Lees ook: Diddy deur nog ‘n vrou gedagvaar vir beweerde sekshandel en geslagtelike gereedmaking

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief