Petrol en diesel Woensdag duurder

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie

Die jongste brandstofpryse tree Woensdag 4 Maart in werking en Suid-Afrikaners gaan meer moet betaal. Volgens die departement van minerale en petroleumhulpbronne is die aanpassing gebaseer op plaaslike en internasionale faktore soos ruoliepryse, internasionale produkpryse en die rand se waarde teenoor die dollar.

🔺 Petrol en diesel duurder
• 93-oktaan petrol – 20 c per liter duurder
• 95-oktaan petrol – 20 c per liter duurder
• Diesel (0.05% swawel) – 62 c per liter duurder
• Diesel (0.005% swawel) – 65 c per liter duurder

🔺 Paraffien duurder
• Verhoging van 44 c per liter (groothandel)
• SMNRP-verhoging van 58 c per liter

🔺 LPG-gas duurder
• Maksimum kleinhandelprys styg met 23c per kilogram, in die Wes-Kaap met 26c per kilogram

Die departement verduidelik dat die prysstygings hoofsaaklik te wyte is aan die hoër Brent-ruoliepryse wat gestyg het van 64,08 USD tot 69,08 USD per vat, stygende internasionale produkpryse en die rand wat gemiddeld sterker geword het teenoor die dollar.

Druk hier om meer te lees.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

2 Responses

  1. Heya i am for the primary time here. I found this board and I in finding It really helpful & it helped me out much. I’m hoping to give one thing again and help others such as you aided me.

  2. That is the precise weblog for anybody who wants to search out out about this topic. You notice a lot its nearly onerous to argue with you (not that I truly would want…HaHa). You undoubtedly put a new spin on a subject thats been written about for years. Great stuff, just great!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief