Hospitaal vra hulp om familie van bejaarde op te spoor
NOORDWES. – Die Job Shimankana Tabane-hospitaal in Rustenburg vra die publiek se hulp om die familie van Ronel Rose (73) op te spoor. Rose…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,194 op Tuesday 3 March 2026.
NOORDWES. – Die Job Shimankana Tabane-hospitaal in Rustenburg vra die publiek se hulp om die familie van Ronel Rose (73) op te spoor. Rose…
GAUTENG. – Die Valke het Dinsdag chemikalieë en wasmiddels ter waarde van miljoene rande by Windmill Park- informele nedersetting in Boksburg in beslag geneem.…
GAUTENG. – Appel, oftewel Christoph Kotze, gewilde SA-sanger, rig ‘n waarskuwing op sosiale media nadat Sally-Ann Kotzé, sy vrou, se selfoon Saterdag uit haar…
KWAZULU-NATAL. – President Cyril Ramaphosa het Dinsdag 10 meter hoë brons-standbeelde ter ere van Nelson Mandela en die voormalige ANC-president, Oliver Tambo, op South…
Motoriste wat oor die Paasnaweek op die pad gaan wees, word aangeraai om betyds seker te maak dat hul voertuiglisensieskyfies en bestuurslisensiekaarte geldig is.…
MPUMALANGA. – ‘n Man (37) is deur die Boschfontein-streekhof tot 25 jaar direkte tronkstraf gevonnis vir die verkragting van ’n vierjarige meisie. Sy naam…
NOORD-KAAP. – Die polisiediens het gerugte wat op sosiale media versprei word, dat die Deben-polisiekantoor weens personeeltekorte gesluit is, as vals bestempel. Brig. Mashay…
GAUTENG. – Nege mense het gesterf toe ‘n gebou Maandag by Amethyst Business Park in Ormonde in duie gestort het. Die Stad Johannesburg se…
Die jongste brandstofpryse tree Woensdag 4 Maart in werking en Suid-Afrikaners gaan meer moet betaal. Volgens die departement van minerale en petroleumhulpbronne is die…
OOS-KAAP. – Vier jongmense, drie mans en ‘n vrou, is Maandagaand in Kwazakele doodgeskiet. Die polisie het ‘n grootskaalse soektog na verdagtes geloods. Luidens…