Brekende Nuus
Afrikaans

Petrolprys styg na verwagting die week

Petrolprys styg na verwagting die week

fotokrediet: Canva
Petrolprys styg na verwagting die week fotokrediet: Canva

Lees ook: Petrolprys styg waarskynlik volgende week

Die petrolprys sal waarskynlik die week styg terwyl die prys van diesel waarskynlik sal daal.

Nuwe data van die Sentrale Energiefonds dui aan die petrolprys sal moontlik met 35 sent per liter styg terwyl diesel moontlik met 30-37 sent per liter sal daal.

Die departement van minerale hulpbronne en energie moet nog die amptelike brandstofpryse aankondig voor dit Woensdag aangepas word.

Bronne: The Citizen, IOL, Cape Town ETC

Lees ook: Petrolprys styg waarskynlik volgende week