Lees ook: Petrolprys styg moontlik in Mei
Motoriste word gewaarsku die petrolprys sal waarskynlik volgende week styg.
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds wys petrolpryse kan van 1 Mei af met sowat 35 sent per liter styg. Dieselpryse kan met sowat 30 sent per liter en paraffien met 28 sent per liter daal .
Loodvrye 93-petrol kan met tot 37 sent per liter styg, terwyl 95-loodvrye petrol met 35 sent per liter kan toeneem.
Die pryse kan dalk verander voor dit amptelik aangepas word.
Bronne: BusinessTech, My Broadband, The Citizen
Lees ook: Petrolprys styg moontlik in Mei





