Plaaslike musikant Craig Lucas beroof, smeek om sy lewe

Lees ook :

Plaaslike musikant Craig Lucas beroof, smeek vir sy lewe
Plaaslike musikant Craig Lucas beroof, smeek vir sy lewe fotokrediet: YouTube

Lees ook: Phala Phala-roofverdagtes bly in aanhouding

KAAPSTAD.- Die sanger Craig Lucas het gister op Instagram gedeel hy is Disndag beroof en amper geskiet.

The Voice SA seisoen 2-wenner het gesê sy motor het ’n pap band gehad en toe hy besig was om dit te ruil, het ’n voertuig voor hom stilgehou. Hy het gesê hy het gedink hulle wil help, maar toe beroof hulle hom. Een verdagte het vir die ander verdagte gesê om hom te skiet toe hulle vlug. Lucas het gesê hy het die verdagte om sy lewe gesmeek en die verdagte het hom nie geskiet nie.

Lucas het ook gesê sy foon is gesteel en mense moet boodskappe ignoreer wat van sy nommer af kom tot hy sy nommer teruggekry het.

Bronne: Cape Talk, Instagram, TimesLIVE, Cape Town ETC.

Lees ook: Phala Phala-roofverdagtes bly in aanhouding

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief