Lotto uitslae vir 8 November 2023
Boerpotte: Lotto: R27.5 miljoen Lotto Plus 1: R3 miljoen Lotto Plus 2: R13.5 miljoen Daily lotto: R480 000 Uitslae: Lotto: 01, 16, 20, 21, 28, 45. Bonus: 17. Lotto…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,348 op Wednesday 8 November 2023.
Boerpotte: Lotto: R27.5 miljoen Lotto Plus 1: R3 miljoen Lotto Plus 2: R13.5 miljoen Daily lotto: R480 000 Uitslae: Lotto: 01, 16, 20, 21, 28, 45. Bonus: 17. Lotto…
Die saak is uitgestel om tyd te gee vir verdere konsultasie met die getuies, en vir Maroohanye se regspan om meer inligting in te…
LEES OOK: Meer as 1 200 besighede het die afgelope jaar in SA gesluit Die Suid-Afrikaanse uitsaaikorporasie (SAUK) is finansieel in die knyp nadat…
Die skade wat in die Wes-Kaap aangerig is weens die vloede word bereken op R441 miljoen vir provinsiale infrastruktuur en R154 miljoen vir munisipale…
LEES OOK: Eienaars van luuksemotors in Kaapstad verwyder nommerplate om verkeerskameras te vermy Patrick Dempsey is deur People-tydskrif as 2023 se Sexiest Man Alive…
Mark Alexander, president van SA Rugby, het hulde gebring aan Vermeulen en het na hom verwys as ’n veteraan-Springbokspeler wat “een van die grootste…
Lucas het gesê hy het die verdagte om sy lewe gesmeek en die verdagte het hom gelukkig nie geskiet nie.
Die verdagtes word daarvan beskuldig dat hulle miljoene Amerikaanse dollars in 20200 op president Cyril Ramaphosa se plaas gesteel het.
Die weermag het die pakhuis wat Hamas gebruik om wapens te vervaardig, opgeblaas en die beeldmateriaal op sosiale media gedeel.