Platmaagwater – resep

Lees ook :

Wil jy graag ‘n plat maag hê? Het jy al baie dinge probeer sonder sukses? Baie mense kan getuig van die sukses wat hulle beleef het deur elke dag platmaagwater te drink. Hier volg die resep. Het jy dit al probeer? Het dit vir jou gewerk?

  • 6 koppies gefiltreerde water
  • 1 eetlepel gerasperde gemmer
  • 1 komkommer, dun gesny
  • 1 suurlemoen, dun gesny
  • 1/3 koppie mentblare

Meng alles saam. Laat dit oornag in die yskas. Drink deur die loop van die dag van die water.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief