Moslems vier vandag Eid-fees

Lees ook :

Vanoggend het die Moslems van Kimberley bymekaargekom by die Oppenheimer-tuine oorkant die hooggeregshof om die Eid-fees te vier en hulle 30 dae vas te breek.

FiND iT het met Adam Feltman, voorsitter van die Ulama council Muslim theology body in die Noord-Kaap gesels.

Vir die laaste maand het die Moslems elke dag van die oggend tot die aand gevas. Dit is ‘n bevel van God. Vorige generasies het ook gevas en dus word dit ook vandag gedoen.

The day of Ramadam is die negende maand van die Moslemse Luna-kalender en word die dag van belonings genoem. Dit is die dag wat almal vergewe is en die grooste beloning is dat God met hulle gelukkig is. Hulle breek ook op hierdie dag die vas. Dit is ook ‘n dag van familie en mededeelsaamheid.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief