Polisie kan meer as £2 m. by Tate-broers eis oor onbetaalde belasting

Lees ook :

Polisie kan meer as £2 m. by Tate broers eis oor onbetaalde belasting
Polisie kan meer as £2 m. by Tate broers eis oor onbetaalde belasting fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Andrew Tate se voertuie gekonfiskeer na nuwe aantygings

’n Hof in die VK het beslis die polisie kan meer as £2 m. by Andrew Tate en Tristan Tate oor onbetaalde belasting eis.

Die broers het versuim om belasting te betaal op die £21 m. wat hulle met hulle aanlyn besighede verdien het.

Polisie in Devon en Cornwall wil die geld eis van sewe bankrekeninge wat gevries is wat aan die broers en ’n derde persoon, bekend as J, behoort.

Andrew Tate het gesê die hof se besluit was ’n “gekoördineerde aanval”.

Van die geld wat die polisie wil eis, hou verband met die bewerings van mensehandel waarvoor hulle in Roemenië in hegtenis geneem is.

Bronne: BBC, The Citizen, ABC News

Lees ook: Andrew Tate se voertuie gekonfiskeer na nuwe aantygings

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief