Nuusflits Uitgawe 1,755 — Thursday 19 December 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,755 op Thursday 19 December 2024.
Reeksverkragter-moordenaar nege lewenslange vonnisse opgelê
MPUMALANGA. – Themba Prince Shongwe (36) is vir verskeie aanklagte van moord en verkragting van jong slagoffers in Embalenhle, tot nege keer lewenslank deur…
Verdagte en veiligheidswag se verdrinking ondersoek
MPUMALANGA. – ‘n Verdagte wat glo Woensdag van ‘n veiligheidswag wat hom op die plaas Goedgedagt in Delmas wou arresteer gevlug het, het verdrink.…
Bejaarde man en tienermeisie sterf in ongeluk
NOORD-KAAP. – ‘n Man (61) en ‘n tienermeisie (16) het vandag (Donderdag) in ‘n ongeluk tussen ‘n vragmotor en ligte motorvoertuig op die N1…
Visserman katrol vrou aan denimbroek na veiligheid
WES-KAAP. – ‘n Plaaslike visserman het Woensdagoggend net na middernag ‘n vrou (31) van George se lewe op die kuslyn van Diasstrand in Mosselbaai…
Gedeelte van menslike voet ontdek
KWAZULU-NATAL. – Die voorkant van ‘n menslike voet is vanoggend (Donderdag) omstreeks 08:00 ontdek toe ‘n huiseienaar van Fig Place in Trenance Park, ‘n…
Disease X in Kongo is eintlik malaria
Lees ook: Pasiënte met onbekende siekte in Kongo toets ook positief vir malaria Die siekte waaraan meer as 143 mense in die Republiek die…
The importance of protecting the well-being of South Africa’s wildlife
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. In 2022, the National Council of SPCAs (NSPCA) achieved a groundbreaking victory…
Mees gesoekte verdagte vasgetrek
OOS-KAAP. – ‘n Mees gesoekte verdagte (25) wat sedert 2020 vir ernstige en geweldsmisdade gesoek word, is Dinsdag omstreeks 11:00 in Mjikelweni gearresteer. Kapt.…
KYK: 21 in ‘n minibustaxi, korte mette van oorlaai gemaak
Video in berig. LIMPOPO. – Altesaam 20 passasiers en ‘n bestuurder is vroeër vandag (Donderdag) uit ‘n 16-sitplek minibustaxi in Zebediela gelaai. Die sleepwa…