Brekende Nuus
Afrikaans

Polisie ondersoek man (63) se dood

Die man is oorlede kort na hy na 'n privaat hospitaal geneem is.

Polisie ondersoek man (63) se dood

fotokrediet: Canva
Polisie ondersoek man (63) se dood fotokrediet: Canva

HERMANUS. – Die polisie op Hermanus het bevestig hulle ondersoek die dood van ‘n man (63) wat oorlede is na ‘n skietwond aan die kop.

Hulle is gister ontbied na ‘n misdaadtoneel in Kwaaiwaterstrand. Die man het ‘n skietwond aan die kop gehad. Hy is oorlede kort na hy na ‘n privaat hospitaal geneem is.

Bronne: SAPD

Lees ook: Markus Jooste is oorlede