Nuusflits Uitgawe 1,483 — Friday 22 March 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,483 op Friday 22 March 2024.
Prinses Kate het kanker
In haar verklaring het die Prinses van Wallis gesê dokters het nie gedink sy het kanker nie, maar na toetse uitgevoer is, het hulle…
DA waarsku Kimberley-inwoners oor moontlike verergerde waterkrisis
'n Week gelede het die DA die Speaker versoek om 'n dringende vergadering te belê sodat die DA ons bekommernisse oor die ANC se…
Vandag is Wêreldwaterdag – hier is wat jy nié oor water geweet het nie
Die menslike liggaam bestaan uit 55-65% water.
Só lyk beurtkragskedule vir die naweek
Eskom sal Sondagmiddag ’n nuwe beurtkragskedule bekendmaak.
Nóg ‘n slagoffer van ‘vakansieswendelaar’ kom na vore
Nog 'n slagoffer het 'n saak teen die beweerde vakansieswendelaar gemaak, terwyl daar ongerymdhede by die hof se sekuriteitsprotokol opgemerk is. Die saak is…
Bergkwagga Nasionale Park kry opsporingshond
Dash is opgelei om versteekte ammunisie en wildleweprodukte in voertuie en bagasie uit te snuffel.
Kyk: Nuwe dokumentêr oor Andrea Venter se moord vrygestel
Jansen van Vuuren is in 2022 uiteindelik tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy tydens sy borgtog na Brasilië gevlug het.
Die KKNK skop môre af
Sangers soos Refentse, Corlea, Jay en Chris Steyn gaan op die Feesmark-musiekverhoog te sien wees.
Egiptiese kerklikes op aanklag van moord in hof
Twee Egiptiese kerklikes, verbonde aan die Koptiese Ortodokse Kerk, het op aanklag van moord in die hof verskyn nadat drie priesters van die kerk…