Lees ook: Werker van Standard Bank dood na val by Rosebank-kantoor
Die polisie ondersoek tans die dood van ‘n Standard Bank-werknemer wat verlede week van die sesde verdieping van die bank se Rosebank-kantoor in Johannesburg geval het.
Die polisie ondersoek die oorsaak van die insident. Volgens ‘n sosialemediaplasing deur Crime in SA het die vrou weke voor die voorval gekla oor haar geestesgesondheid en sy het glo selfdood gepleeg.
Standard Bank het bevestig die vrou is dood en dat die voorval met hulle samewerking ondersoek word.
Bronne: 2Oceans Vibe, ECR, Standard Bank Group
Lees ook: Werker van Standard Bank dood na val by Rosebank-kantoor




