Polisie op soek na verdagte wat glo leerders op pad skool toe verkrag

Lees ook :

Polisie op soek na verdagte wat glo leerders verkrag wat op pad is skool toe
Polisie op soek na verdagte wat glo leerders verkrag wat op pad is skool toe fotokrediet: SAPD

Lees ook: Man wat kwaad is vir oom skiet hond

TONGA. – Die polisie op Tonga is op soek na ’n verdagte wat glo kinders op pad skool toe verkrag het.

Dit volg na twee kinders, 16 en 17, glo deur ’n gewapende verdagte verkrag is toe hulle op 2 September op pad skool toe was.

Die twee kinders moes ’n vroeë klas bywoon toe hulle na bewering deur die verdagte voorgekeer is. Hy het hulle glo met ’n vuurwapen by bosse ingedwing waar hy hulle glo verkrag en hulle met die dood gedreig het as hulle iemand daarvan durf vertel. Die kinders is skool toe en het vir hulle onderwyser gesê.

Ouers word gewaarsku om seker te maak hulle kinders is veilig. Die verdagte is nog nie gekry nie.

Bronne: SAPD

Lees ook: Man wat kwaad is vir oom skiet hond

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief