Lees ook: Sirië deur rebelle ingevaar, president vlug
LICHTENBURG. – Die polisie in Lichtenburg het hulp gevra om die liggaam van ’n vrou te identifiseer.
Die skelet van ’n onbekende vrou is op 1 April 2024 naby die Bleydeville-rioolaanleg gevind.
Die liggaam was geklee in ’n bruin polkadot kopdoek, swart langmouhemp, pienk-en-swart onderklere, khakibroek en swart hangertjie.
Dit is onbekend wat met die vrou gebeur het.
Bronne: SAPD





