Sirië deur rebelle ingevaar, president vlug

Lees ook :

Sirië deur rebelle ingevaar, president vlug
Sirië deur rebelle ingevaar, president vlug fotokrediet: Canva

Lees ook: Familie van Chris Hani eis ondersoek na moordenaar land verlaat

SIRIЁ. – Die president van Sirië, Bashar al-Assad, het uit Damaskus gevlug na rebelle die stad Sondag ingevaar het nadat hulle Homs oorgeneem het.

Rebelle van die jihad-groep, Hayat Tahrir al-Sham, het verlede week stede begin inval in ’n rebellie teen Assad.

Ná Assad gevlug het, het die rebelle gesê Sirië is nou “vry”.

Bronne: BBC, The Independent, DW – South Africa

Lees ook: Familie van Chris Hani eis ondersoek na moordenaar land verlaat

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief