Polisie vra hulp om man op te spoor

Lees ook :

Foto: SAPD

VRYSTAAT. – Werner Smit (30) is laas op 2 Mei by sy broer se huis in Noordhoek gesien.

Lt.kol. Thabo Covane sê Smit is deur sy broer as vermis aangemeld. Hy het ‘n swart denimbroek, swart baadjie en swart-en-wit sneakers aangehad.

Smit het drie sterre aan die buitekant van sy bo-arm getattoeëer. Hy het onlangs ‘n rehabilitasiesentrum verlaat sonder om die kursus te voltooi.

Enigiemand wat weet waar Smith hom bevind, kan met kapt. Hendrik Erasmus by 082 467 6348 of lt.kol. Henry Wynandt George Moorcroft by 083 465 6040 in kontak kom.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief