Polisiebeamptes wat glo wapens steel, bly in hegtenis

Lees ook :

Polisiebeamptes wat glo wapens steel bly in hegtenis
Polisiebeamptes wat glo wapens steel bly in hegtenis fotokrediet; Canva

Lees ook: Julius Malema sê EFF sal nie NV ontwrig nie

NOORD-KAAP. – Twee polisiebeamptes in die Noord-Kaap wat glo vuurwapens uit ‘n polisiestasie gesteel het, sal in aanhouding bly.

Sers. Olebogeng Samuel Molots en sers. Phokoile Thomas Plaatjie het gister hulle eerste verskyning in die Petrusville-landdroshof gemaak.

Die paar is vroeër die week deur die Valke in hegtenis geneem na hulle glo vuurwapens en ammunisie by die Petrusville-polisiestasie op 6 November 2023 gesteel het.

Nog drie verdagtes moet vir die diefstal in hegtenis geneem word.

Die polisiebeamptes sal in aanhouding bly en sal na verwagting Dinsdag om borg aansoek doen.

Bronne: IOL, The Africa, DFA

Lees ook: Julius Malema sê EFF sal nie NV ontwrig nie

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief