Polisiebevelvoerder ontvang karate-kleure

Lees ook :

KIMBERLEY. – ‘n Bevelvoerder vir sigbare polisiëring in Kimberley is nie ‘n man met wie enige misdadiger wil koppe stamp nie.

Kol. Sam Nkosi het sy Karate Suid-Afrika (KSA)-kleure en ’n protea-toekenning ontvang, toe hy en elf ander lede van die SAPD se nasionale karatespan van 26 tot 27 Julie 2019 die KSA-kampioenskappe in Durban bygewoon het.

Kol. Nkosi het ook ’n brons medalje in Kumite en ’n brons medalje in Kata ontvang.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief