Polisieman se badkamer-selfie viraal

Lees ook :

Foto: Devan Cox Facebook-blad

Devan Cox (32), ‘n polisiekonstabel van die blitspatrollie in Oos-Londen in die Oos-Kaap, se nuutste selfie in ‘n badkamer het die tonge los met bewonderende en selfs komiese kommentaar.

Sy nuutste foto is viraal op sy eie Facebook-blad en is al meer as 8 000 keer gedeel.

Op die foto, wat wyd op sosiale media gedeel word, wissel die kommentaar van vroue wat glo een of ander misdaad (grappenderwys) pleeg en gearresteer wil word. Dan is daar is diegene wat wil sien hoe hy in ‘n Boerboel-broekie lyk en ander wat sê hy is ‘n bedreigde spesie.

Bronne: Devan Cox Facebook-blad, Jacaranda FM en Facebook

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief