POS BESKIKBAAR: Finansiële rekeningkundige klerk-pos beskikbaar by Wildeklawer

Lees ook :

KIMBERLEY – Wildeklawer, een van die groot besproeiingsboerderye in SA, beskik tans oor ’n finansiële rekeningkundige klerk-post vir ’n nuwe generasie wortel-en beetpakhuis, wat kunsmatige intelligensie as tegnologie gebruik.

Van die suksesvolle applikant sal verwag word:

  • Krediteure in soverre die bestellings, ontvangs en die toepaslike faktureringsproses;
  • Verantwoordelikheid te aanvaar vir die akkurate boekstawing en verwerking van inligting t.o.v. die interne verhuring;’
  • Voorraadbestuur;
  • Kennis en toepaslike ondervinding van ander finansiële funksies sal voordelig wees;
  • Deurlopende verslaggewing aan bestuur;
  • Algemene kantooradministrasie en ondersteuningsdienste.

Vereistes:

  • Ten minste graad 12, maar ’n toepaslike tersiêre kwalifikasie sal as sterk aanbeveling dien (ie N6);
  • Rekeningkundige agtergrond met ten minste 2 jaar toepaslike ondervinding;
  • Vaardigheid in Microsoft Excel asook Navision is ‘n sterk aanbeveling;
  • Goeie interpersoonlike vaardighede.  Moet kan saamwerk in ‘n administratiewe span.

Persoonlikheidseienskappe:

  • Kandidaat moet goed onder druk kan funksioneer;
  • Kandidaat moet ’n spanspeler wees;
  • Kandidaat moet bereid wees om die ekstra myl te loop.

Vergoeding:  ’n  Mededingende vergoedingspakket, gemeet aan kwalifikasies en ondervinding en gerugsteun deur aantreklike byvoordele.

Stuur volledige CV aan:  marius@g2r.co.za
 Navrae: Juandre Brand: 053-531 9700 of Marius 082 565 5473

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief