Powerball-boerpot is R81 miljoen vir Vrydag

Lees ook :

R81 miljoen Powerball-boerpot vir Vrydag fotokrediet: Canva

Die Powerball-boerpot vir Vrydag (28 Maart) staan op ’n gewaarborgde R81 miljoen. Dit volg na niemand in weke suksesvol met die trekking was nie.

Lees ook: Powerball uitslae vir 25 Maart 2025

Die PowerballPlus-boerpot vir Vrydag (28 Maart) is ’n verwagte R47 miljoen.

Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.

Bronne: National Lottery

Lees ook: Powerball uitslae vir 25 Maart 2025

*Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected].

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief