Lotto uitslae vir 26 Maart 2025
Boerpotte: Lotto: R9 miljoen Lotto Plus 1: R6 miljoen Lotto Plus 2: R4 miljoen Uitslae: Lotto: 12, 18, 21, 25, 27, 38. Bonus: 31. Lotto Plus 1: 01, 16, 19, 24,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,852 op Wednesday 26 March 2025.
Boerpotte: Lotto: R9 miljoen Lotto Plus 1: R6 miljoen Lotto Plus 2: R4 miljoen Uitslae: Lotto: 12, 18, 21, 25, 27, 38. Bonus: 31. Lotto Plus 1: 01, 16, 19, 24,…
Kaartjies vir Afrikaans is Groot-konserte vir vanjaar was vanaf Dinsdag 10:00 te koop. Nie net is nog ‘n konsert aangekondig nie, maar al tien…
NOORD-KAAP. – ‘n Boer op ‘n plaas in die Loeriesfontein-gebied is Dinsdagnag omstreeks middernag deur verdagtes in sy plaashuis oorval. Kol. Cherelle Ehlers sê…
GAUTENG. – Vier verdagtes in ‘n wit Ford Ranger is vanoggend (Woensdag) net na 07:00 deur die polisie in Silverton voorgekeer. Na deursoeking is…
Waarskuwing – Die video-opname in die berig kan sensitiewe lesers ontstel MPUMALANGA. – Die grudood van Raygun, die bobbejaan, op 6 Februarie het die…
Prins Harry het bedank van die Sentebale-liefdadigheidsorganisasie wat hy in 2006 begin het ter ere van sy ma, prinses Diana, om benadeelde kinders te…
LIMPOPO. – Drie persone is Dinsdag dood en nog 48 het ernstige beserings opgedoen toe ‘n vragmotor met werkers op die R36 by die…
Die Powerball-boerpot vir Vrydag (28 Maart) staan op ’n gewaarborgde R81 miljoen. Dit volg na niemand in weke suksesvol met die trekking was nie.…
LIMPOPO. – Ntsako Mathebula (18) en Tiza Mamatlepa (24) het Dinsdag vlugtig in die Kgapane-landdroshof verskyn nadat vrouestudente op 22 Februarie by ‘n kampusblyplek…
GAZA. – Palestynse burgers in Gaza en ander gebiede wat deur Israel beset word, is besig om teen Hamas te betoog. Lees ook: Sowat…