Powerball-boerpot nou R106 m. na niemand gewen het nie

Lees ook :

Powerball-boerpot nou R106 miljoen na niemand gewen het nie
Powerball-boerpot nou R106 miljoen na niemand gewen het nie fotokrediet: X

Lees ook: Powerball uitslae vir 10 September 2024

Die R100 m. Powerball-boerpot is nog nie gewen nie. Dit beteken dit het oorgerol na R106 m. vir Vrydag.

Die boerpot het nou al 17 keer oorgerol. Niemand het ook die Powerball Plus-boerpot gewen nie en dit staan nou op R32 m. vir Vrydag.

Bronne: IOL, X

Lees ook: Powerball uitslae vir 10 September 2024

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief