Nog nooit is so iets al gedoen nie!
Hulle sê daar is altyd ‘n eerste keer vir alles. En komende naweek gaan iets so unieks in ons wêreld gebeur, dat jy nie…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,656 op Wednesday 11 September 2024.
Hulle sê daar is altyd ‘n eerste keer vir alles. En komende naweek gaan iets so unieks in ons wêreld gebeur, dat jy nie…
Boerpotte: Lotto: R36 miljoen Lotto Plus 1: R6 miljoen Lotto Plus 2: R1 miljoen Uitslae: Lotto: 08, 13, 16, 22, 26, 43. Bonus 09. Lotto Plus 1: 16, 21, 41, 44,…
VRYSTAAT. – ‘n Plaaseienaar (62), sy vrou (60) en dogter is op 19 Augustus op ‘n plaas in Bloemspruit aangeval. Die egpaar is beseer…
GAUTENG. – Terwyl staatshospitale in die nuus is oor swak sorg, moes ’n ma van ’n twee weke oue baba in Steve Biko- akademiese…
Lees ook: Leerders wat in brand sterf deur DNS-toetse uitgeken Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie waarskuwings oor moontlike veldbrande vir vandag uitgereik. ‘n Brandgevaarwaarskuwing…
MPUMALANGA. – Vier verdagtes het Dinsdag in die Middelburg-landdroshof verskyn in verband met die ontdekking van twee verbrande liggame onder ‘n brug. Kol. Donald…
Lees ook: Kamala Harris en Donald Trump pak mekaar in vurige presidensiële debat Die liggame van twee Italiaanse en twee Suid-Koreaanse klimmers is op…
MPUMALANGA. – ‘n Man (60) het Maandag aan sy beserings in ‘n hospitaal beswyk nadat hy glo deur twee polisielede aangerand is. Maj.genl. (Dr.)…
Lees ook: SA kry nog nie entstof teen a-pokke nie GAUTENG. – Pravin Gordhan is in die hospitaal opgeneem. Die rede vir sy hospitalisasie…
GAUTENG. – ‘n Beskuldigde (27) van Atteridgeville, in Pretoria, is vir die verkragting van sy niggie (7) lewenslange tronkstraf opgelê. Hy was op parool…