Powerball-boerpot van R59 m. gewen

Lees ook :

Iemand het die R59 miljoen Powerball boerpot gewen
Iemand het die R59 miljoen Powerball boerpot gewen fotokrediet: Canva

Lees ook: Powerball uitslae vir 12 Julie 2024

‘n Gelukkige persoon het Vrydag R59 m. in die Powerball-boerpot gewen.

Dit is nog nie bekend wie die persoon is wat die R59 039 712.30 gewen het nie.

Die Powerball-boerpot het 11 keer omgerol voor dit gewen is. Die Powerball Plus-boerpot staan nou op R7 m.

Bronne: IOL, The Africa, E-PLAY Africa

Lees ook: Powerball uitslae vir 12 Julie 2024

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief