Powerball-boerpot vir vanaand staan op R67 miljoen

Lees ook :

Powerball-boerpot vir vanaand staan op R67 miljoen fotokrediet: National Lottery

Die Powerball-boerpot vir vanaand staan op R67 miljoen en die PowerballPlus-boerpot op R60 miljoen.

Lees ook: Powerball uitslae vir 9 September 2025

Dit volg nadat niemand vyf nommers en die bonusnommer tydens die vorige trekking reg geraai het nie.

Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.

Bronne: SAWD

Lees ook: Powerball uitslae vir 9 September 2025

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief