Powerball- en PowerballPlus-boerpotte gewen

Lees ook :

Gelukkige spelers wen Powerball- en PowerballPlus-boerpotte fotokrediet: Canva

‘n Gelukkige speler het gisteraand die R163 552 190 Powerball-boerpot gewen en nog een die R31 081 628 PowerballPlus-boerpot.

Lees ook: Powerball uitslae vir 21 Oktober 2025

Die spelers het gewen deur vyf nommers en die bonusnommer reg te raai.

Alle spelers word aangemoedig om te kyk of hulle die wenners is. Kaartjies is geldig vir 365 dae.

Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.

Bronne: National Lottery

Lees ook: Powerball uitslae vir 21 Oktober 2025

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief