Lotto uitslae vir 22 Oktober 2025
Boerpotte: Lotto: R11 miljoen LottoPlus1: R12 miljoen LottoPlus2: R9 miljoen Uitslae: Lotto: 08, 17, 31, 40, 44, 53. Bonus: 48. Lotto Plus 1: 04, 07, 23, 32, 41,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,062 op Wednesday 22 October 2025.
Boerpotte: Lotto: R11 miljoen LottoPlus1: R12 miljoen LottoPlus2: R9 miljoen Uitslae: Lotto: 08, 17, 31, 40, 44, 53. Bonus: 48. Lotto Plus 1: 04, 07, 23, 32, 41,…
KWAZULU-NATAL. – Aphile en Aphelele Dlamini, ‘n agtjarige boetie-en-sussie-tweeling, het op 18 Oktober in ‘n hysbakskag in die Homii-woonstelgebou in Durban, waar hulle gespeel…
AUSTRALIЁ. – ‘n Australiese man is in hegtenis geneem nadat hy glo Labubu-poppe ter waarde van $5800 gesteel het. Hierdie poppe is versamelaarsitems, geskep…
UGANDA. – Altesaam 45 mense is oorlede – en die dodetal kan nog styg – nadat verskeie voertuie vanoggend in ‘n ongeluk in Uganda…
#DéjàVu deur #ChanettePaul beloof romanse, geskiedenis en spanning wat lesers gaan boei! Kry jou kopie hier: https://loom.ly/hU0ZvSc #Lekkerleesverhaal #Romanse #Spanning #Geskiedenis *ADVERTENSIE Lees ook: Wat…
NIGERIЁ. – Sowat 35 mense is oorlede en meer as 40 beseer toe ‘n brandstoftenkwa in Nigerië ontplof het nadat dit van die pad…
OEKRAÏNE. – Sewe mense, insluitend twee kinders, is dood nadat Rusland oornag intensiewe aanvalle op Oekraïne geloods het. Lees ook: Oekraïne tref Russiese chemiese…
President Cyril Ramaphosa het die minister van finansies, Enoch Godongwana, as die waarnemende president van 21 tot 27 Oktober aangestel. Hy is Dinsdag in…
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad het gewaarsku ‘n baan van Govan Mbekiweg sal vanaf Donderdag gesluit word vir werk aan die pad. Die baan…
RUSLAND. – Oekraïne het gister ‘n belangrike Russiese chemiese aanleg met Britse Storm Shadow-vuurpyle aangeval. Lees ook: Seun (7) dood in Russiese aanval op…