‘Pre-save’ solank APPEL se nuutste lied

Lees ook :

Pre-save solank APPEL se nuutste lied. Foto: Facebook

Is jy ’n APPEL-aanhanger? Maak dan seker jy pre-save solank sy nuutste lied Heito Potato wat op 10 Mei vrygestel word.

APPEL sê hy het ’n goeie gevoel oor die lied. Hy het ’n foto saam met die aankondiging van die datum gedeel. Aanhangers sien uit na “lekker sokkiemusiek” en voorspel reeds dit gaan ’n lied wees wat herhaaldelik in hulle motors gaan speel.

Pre-save die lied hier.

Bron: APPEL Facebook-blad

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief