Prime gedagvaar oor kafeïen en chemikalieë wat kanker kan veroorsaak

Lees ook :

Prime Hydration gedagvaar oor kafeïen en chemikalieë wat kanker kan veroorsaak
Prime Hydration gedagvaar oor kafeïen en chemikalieë wat kanker kan veroorsaak fotokrediet: Canva

Lees ook: Hoë vlakke van kanker-veroorsakende chemikalieë in akneerome gevind

NEW YORK. – Prime Hydration LLC is deur ‘n inwoner van New York, Lara Vera, gedagvaar oor “misleidende praktyke” oor die maatskappy se energiedrankies wat tussen 215 en 225 mg kafeïene bevat teenoor die 200 mg wat hulle gesê het dit bevat.

Prime is ook gedagvaar oor die “forever chemicals” (PFA’s) in die drankie met ‘n druiwegeur. Sodanige chemikalieë kan tot kanker lei. Die maatskappy is gedagvaar omdat hulle meestal aan kinders en tieners bemark terwyl daar “geen veilige dosis kafeïene vir kinders is nie”. Kinders wat kafeïene inneem, kan onder andere ‘n vinnige, onreëlmatige hartklop hê, asook hoofpyn en konvulsies (seizures) kry.

Bronne: USA Today, Health News, The Daily Dot

Lees ook: Hoë vlakke van kanker-veroorsakende chemikalieë in akneerome gevind

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief