Lees ook: Beskuldigde in Senzo Meyiwa-saak sê hy is geslaan tot hy ‘sy broek natgemaak het’
VK. – Prins Harry gaan binnekort na die VK reis om koning Charles te besoek na die koning met kanker gediagnoseer is.
’n Woordvoerder vir prins Harry het gesê hy het met sy pa oor die diagnose gepraat.
Hy het ook gesê Meghan Markle en hulle twee kinders sal in die VSA agterbly.
Bronne: BBC, Evening Standard, The Guardian
Lees ook: Beskuldigde in Senzo Meyiwa-saak sê hy is geslaan tot hy ‘sy broek natgemaak het’