Probleme met Whatsapp-foto’s en stemboodskappe

Lees ook :

As jy nie ‘n foto of ‘n stemboodskap kan aflaai nie, is jy nie alleen nie.

Gebruikers van Whatsapp in Engeland, Europa en dele van Afrika het almal dieselfde probleem.

Facebook het op Twitter gesê hulle werk aan die probleem. Die boodskap, met die hutsmerk #facebookdown sê Facebook is bewus van die probleem en gee aandag daaraan.

Die probleem strek glo oor alle apps van Facebook, insluitend Facebook, Facebook messenger en Instagram.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief