Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms en moontlike oorstromings uitgereik vir vandag vir dele van KwaZulu-Natal en die Vrystaat.
Lees ook: Reën vir die week voorspel
Die Wes-Kaapis ook met ‘n geel vlak 1-kennisgewing teen erge wind gewaarsku.
Motoriste word herinner om die weer dop te hou vir enige veranderinge en mense word gemaan om lopende water en laagliggende brûe te vermy.
Bronne: SAWD
Lees ook: Reën vir die week voorspel





