Reën vir die week voorspel

Lees ook :

Reën voorspel vir die week fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën voorspel vir die week oor die grootste deel van Suid-Afrika.

Lees ook: Israel val grootste hospitaal in Gaza aan

Daar is tot dusver reën voorspel tot Woensdag.

Motoriste word herinner om die weer dop te hou vir enige veranderinge en om laagliggende brûe te vermy.

Mense word herinner om tydens stormweer van lopende water en riviere weg te bly.

Die waarskuwing volg na swaar reën duisende rande se skade in KZN veroorsaak het en die dood van twee mense tot gevolg gehad het.

Bronne: SAWD

Lees ook: Israel val grootste hospitaal in Gaza aan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief