Lees ook: Hittegolf duur voort t.s.v. waarskuwings van reën en sneeu
Quincy Jones, die komponis en vervaardiger van musiek van kunstenaars soos Ray Charles, Frank Sinatra en Michael Jackson, is in die ouderdom van 91 oorlede.
Jones is Sondagaand in sy huis in Bel Air, Kalifornië, omring deur sy familie, oorlede.
Dit is onbekend waaraan Jones oorlede is.
Bronne: CNN, TIME, New York Times
Lees ook: Hittegolf duur voort t.s.v. waarskuwings van reën en sneeu





