Lees ook: Verdediging in Meyiwa-saak vra waarom Kelly Khumalo nie in hegtenis is nie
CHICAGO. – R Kelly, Amerikaanse sanger, het sy appèl om die 20 jaar tronkstraf om te keer wat hy vir die seksuele mishandeling van kinders opgelê is, verloor.
Kelly is in 2022 skuldig bevind op drie aanklagtes vir die vervaardiging van kinderpornografie en drie aanklagtes vir die verleiding van minderjariges vir seks.
Bronne: The Independent, Daily Beast, AP News
Lees ook: Verdediging in Meyiwa-saak vra waarom Kelly Khumalo nie in hegtenis is nie