Nuusflits Uitgawe 1,520 — Sunday 28 April 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,520 op Sunday 28 April 2024.
Beweerde rooftog by Lephalale-lodge
STOCKPOORT, LIMPOPO. – ’n Lodge op Stockpoort, Lephalale, het glo Saterdag onder ’n rooftog deurgeloop. Volgens die eienaar het hy die lodge verlaat en…
Bela-aanpassings laat Afrikaans in skole steeds in gedrang
Die Wysingingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela) kan steeds daartoe lei dat Afrikaanse skole deur provinsiale onderwysdepartementshoofde tot meertalige skole verklaar word, selfs al het…
Kyk: Reeks tornado’s saai verwoesting in Oklahoma
OKLAHOMA, VSA. – ’n Reeks tornado’s wat Oklahoma laat Saterdagnag en vroeg Sondagoggend getref het, het ernstige skade en beserings tot gevolg gehad. Sulphur,…
Handré en Marise Pollard se seuntjie gebore
Die Springbok-rugbyspeler Handré Pollard en sy vrou Marise, se seuntjie is Donderdag 25 April gebore. Volgens Marise se Instagram-blad het Hunter André Pollard 3.6…
Kyk: Tafelberg brand ná weerlig
KAAPSTAD, WES-KAAP. – Verskeie brande wat die naweek op Tafelberg as gevolg van weerlig ontstaan het, is onder beheer gebring terwyl ander nog voortwoed.…
Maandag-motivering: Maak dit ’n week van minder sosiale media
Sosiale media is deesdae vrylik beskikbaar. Dit is vir party mense glad nie meer vreemd om soggens wanneer hulle oë oopgaan, eers na al…
Thys die Bosveldklong in hoësorgeenheid
PRETORIA, GAUTENG. – Thys Streicher, oftewel Thys die Bosveldklong, is Woensdag in die hoësorgeenheid van die Ga-Rankuwa-staatshopsitaal in Pretoria opgeneem. Die sanger, wat in…
Boer soek ’n Vrou se Francois en Vanessa haak af
Francois Fourie en Vanessa van Boer soek ’n Vrou se 15de seisoen het die naweek getrou. Die paartjie het op die Louvain -gussen George…
Nianell is vandag getroud
Die sangeres, Sonia Nel, met die verhoognaam Nianell, het op haar Facebook-blad aangekondig sy en haar kêrel, Kevin Lievaart, is vandag getroud. Sy het…